Voorbereiding en benodigdhede

  • Pratley Steel Quickset
  • Iets om die gom in te meng (bv ‘n papierbord)
  • Iets om die gom te meng (bv sosatiestokkie)
  • Die teël van jou keuse

Meng die gom volgens die verbruikersinstruksies

Wend die gom agter op die teël aan op verskeie plekke om te verseker dat daar genoegsame kleefplekke sal wees

Plaas die teël in die korrekte posisie en plek en druk vas vir ongeveer 2 minute om te verseker dat dit in posisie bly

Preparation and requirements

  • Pratley Steel Quickset
  • Something to mix the glue on (e.g. a paper plate)
  • Something to mix the glue with (e.g. skewer stick)
  • The tile of your choice

Mix the glue according to the instructions

Apply the glue to the back of the tile on several spots to ensure sufficient areas to stick to

Place the tile in the correct position and apply a little pressure for about 2 minutes to ensure it stays in the correct position